Wednesday, March 30, 2011

Cornel en Elzanne

Cornel en Elzanne, is op 'n pragtige laat somers dag getroud. Wat 'n blessed dag.
Stylvolle troue vol liefde.

Mag julle 'n lang en gelukkig huwelik saam he!











Werner en Amelia

Dit is darem maar heerlik om so deel te kan wees van pelle se spesiale dag.
Werner en Amelia het besluit om hulle dag hier in SA te vier, hulle het ingevlieg uit Singapore en groot deel van die gaste uit US.

Heerlik aand, pragtige venue, beautiful bruidspaar!