Dit is darem maar heerlik om so deel te kan wees van pelle se spesiale dag.
Werner en Amelia het besluit om hulle dag hier in SA te vier, hulle het ingevlieg uit Singapore en groot deel van die gaste uit US.
Heerlik aand, pragtige venue, beautiful bruidspaar!





No comments:
Post a Comment